1991-1996 Births / Geboortes

Births from 1991 to 1996 / Geboortes vanaf 1991 tot 1996

 

Date of Birth

Geboorte datum

Name & Surname before adoption

Naam & Van voor aangeneem

Message

Boodskap

     
1981    
1981 Martin Hoffman Hy is in Bloemfontein gebore en sy biol. familie soek na hom.
1981/01/01 Ferdinand Michael Kruger ?? Ferdinand is in Pretoria gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1981/01/03 Debbie Van der Westhuizen Sy is in Edenvale gebore en soek na haar biol. moeder.
1981/01/08  Babadogter Ek is in Johannesburg gebore en is opsoek na my biol. moeder. Ek weet nognie my naam en van voor aanneming nie.
1981/01/09 Barbera Loreta Henning

OPGESPOOR

Biologiese moeder soek na hierdie dogter van haar wat in Pretoria gebore is en vanuit die Berg en Dal Tehuis aangeneem is.
1981/01/19 Gareth Edward Coetzer Gareth was born in Pretoria and he is searching for his birth mother.
1981/01/23 Teresa Shepherd

OPGESPOOR

Ek is opsoek na my biol. moeder. Ek is in Pretoria gebore en vanuit die Berg en Dal Tehuis aangeneem.
1981/01/24 Gideon Smit

OPGESPOOR

Biologiese ouers soek na hierdie seun van hulle.
1981/02/02 Vincent Bailie I was born in Pretoria and I am searching for my birth mother.
1981/02/24 Natalie Du Toit

OPGESPOOR

Natalie is in Bellville gebore en soek na haar biol. moeder.
1981/03/07 Danie Botha Aanneem moeder soek na biologiese moeder. Hierdie seun in in Durban gebore.
1981/03/13 Linda Nel Ek is opsoek na my biologiese moeder.
1981/03/29 Heinrich Cotton Ek is opsoek na my biologiese ouers.
1981/03/30 Juan Keyter Hy is in Germiston gebore en soek na sy biol. moeder.
1981/04/16 Ryno Kruger

OPGESPOOR

Biologiese moeder soek na hierdie seun van haar.
1981/04/24 Martina Kerwan Martina is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. moeder en 2 ander kinders wie ook opgegee is vir aanneming deur hul biol. moeder.
1981/04/30 Elizabeth Katerina Maria Otto

OPGESPOOR

Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1981/05/14 Grant Brooks He was born in Cape Town, his birth mother is searching for him.
1981/05/29 Jean Pierre Laubscher Biologiese ouers soek na hierdie seun van hulle wat in Pretoria gebore is en vanuit die Fatima Tehuis aangeneem is.
1981/06/08 Shawn Kruger Shawn is in Johannesburg gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1981/06/09 Jennifer Lee Black

OPGESPOOR

Jennifer was born in Pretoria and she is searching for her birth mother.
1981/06/09 Hilette Brand

OPGESPOOR

Ek is in Bloemfontein gebore en soek na my biologiese moeder.
1981/06/11 Celeste Thurling Celeste is in Mowbray gebore en is opsoek na haar biol. moeder.
1981/06/22 Johannes Prinsloo Biologiese moeder soek na hierdie seun van haar wat in Bloemfontein gebore is en vanuit die Susanna Coetzee Tehuis aangeneem is.
1981/06/25 Bryan Autef Ek is opsoek na my biologiese moeder. Ek is in Kaapstad gebore
1981/06/30 Babaseun (weet nie naam nie) Hierdie persoon is in Pretoria gebore en soek na sy biol. moeder. Haar nooiensvan was vermoedelik Ströh.
     
1981/07/14 Kim Van Vuuren Kim was born in Pretoria. She is searching for her birth mother.
1981/08/01 Corne Geldenhuys Ek is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en soek na my biol. moeder.
1981/08/09 Ilse Kleinhans Sy is in Mowbray gebore en soek na haar biol. moeder.
1981/08/14 Amanda Tersia Harcombe Amanda is in Pretoria gebore. Albei haar biol. ouers soek na haar.
1981/08/18 Barend Jacobus Stapelberg

OPGESPOOR

Biologiese moeder soek na hierdie kind van haar.
1981/08/18 Babadogter Mouton Hierdie baba is in Pretoria gebore, haar biol. moeder soek na haar.
1981/08/18 Madelein Anneri Blom Madelein is in Pretoria gebore, haar biol. moeder soek na haar.
1981/09/01 Nicola Lottering Ek is in Johannesburg gebore en soek na my biol. moeder en suster wat ouer is as ek.
1981/09/02 Marietjie Chantell De Bruyn Ek is in Krugersdorp gebore en soek na my biol. moeder.
1981/09/08 Arthur Slippers

OPGESPOOR

Arthur is in Bloemfontein gebore en soek na sy biol. moeder.
1981/09/11 Louise Erasmus Louise is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. ouers.
1981/10/11 Martin Slabber

OPGESPOOR

Ek is in Bellville gebore.  Ek soek na my biol. moeder.
1981/10/19 Julian Huisamen Julian is in Kaapstad gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1981/10/22 Nigel Fisher Nigel was born in Johannesburg. He is searching for his birth mother.
1981/10/30 Hennie Myburgh Ek is in Roodepoort gebore en soek na my biol. moeder.
1981/12/16 Camelia Botha Camelia is in Johannesburg gebore en vanuit die Uitkoms Tehuis aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
 

 

 

   
1982    
     
1982/01/15 Janina Taljard Janina is in Kaapstad gebore en soek na haar biol. moeder.
1982/01/23 JJ Husselman

OPGESPOOR

Biol. ma soek na hierdie seun van haar wat vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem is.
1982/02/05 Elizma Du Toit

OPGESPOOR

Ek is in Mowbray gebore en soek na my biol. moeder.
1982/02/07 Jean Trollip Biol. moeder soek na hierdie kind van haar wat in Pretoria gebore is en vanuit die Armstrong Berning Tehuis aangeneem is.
1982/02/11 Jason & Janine Wale

FOUND

The twins were born in Johannesburg. Their birth mother is searching for them.
1982/02/13 Charmaine Olivier

OPGESPOOR

Charmaine is vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1982/03/08 Babadogter Ek is in Kaapstad gebore. Ek weet nognie my naam en van voor ek aangeneem is nie. Ek soek na my biol. moeder.
1982/03/09 Yolandi Mitchley

OPGESPOOR

Biologiese moeder soek na hierdie dogter van haar wat in Roodepoort gebore is.
1982/03/14 Stefan Slabber Biol. ma soek hierdie seun van haar wat uit die Magdalena Tehuis aangeneem is.
1982/04/21 Chantelle Hoon Ek is in Johannesburg gebore en soek na my biol. moeder.
1982/05/20 Zander Van der Merwe (dogter) Hierdie kind is in Pretoria gebore. Die biol. moeder soek na haar.
1982/05/21 Brian Erasmus Hierdie soek na sy biologiese moeder. Hy is in Bloemfontein gebore.
1982/05/24 Fernando Van Dyk Ek is in Pretoria gebore en is opsoek na my biol. moeder.
1982/06/18 Babaseun Ek is in Mowbray gebore en soek na my biol. moeder. Ek weet nognie wat my naam en van voor aanneming was nie.
1982/06/24 Anja Van Rensburg Ek is in Mowbray gebore  en soek na my biol. moeder.
1982/06/29 Anita Lorraine Van den Berg

OPGESPOOR

Anita is in Johannesburg gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1982/07/28 Natasha Bezuidenhout Ek is in Dundee gebore en soek na my biologiese moeder.
1982/08/11 Kobus Maree Ek is in Bloemfontein gebore en soek na my biol. moeder.
1982/08/13 Domminique Maria Hough

OPGESPOOR

Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar wat in Pretoria gebore is.
1982/09/01 Baba Coetsee Biol. moeder soek na hierdie kind wat in Pretoria gebore is. Biol. moeder se van was Coetsee.
1982/09/09 Philip Dednam Ek is in Pretoria gebore en is opsoek na my biol. moeder.

 

1982/09/14 Tessa Kapp Tessa is in Mowbray gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Sy soek na haar biol. moeder.
1982/09/17 Maryna Wessels Ek is in Pretoria gebore in die HF Verword Hospitaal en soek na my biol. moeder.
1982/09/29 Shaun Cambel Nel Ek is in Johannesburg gebore en soek na my biol. moeder.
1982/10/02 Patrick Jurgens

TRACED

He was born in Bellville and his birth mother is searching for him.
1982/10/02 Jeannie Schultz

OPGESPOOR

Jeannie is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1982/10/12 André Siecker

OPGESPOOR

André is gebore in die Ontdekkers Hospitaal in Johannesburg. Sy biol. moeder soek na hom.
1982/10/21 Elzette ?? Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1982/10/22 Nicolene Bezuidenhout Ek is in Pretoria gebore en soek na my moeder.

 

1982/11/03 Leigh-Allen Hulley Ek is opsoek na hierdie kind se biol. moeder.
1982/11/13 Adelinda Van Wyk Ek is in Mowbray gebore en soek na my biol. moeder.
1982/11/20 Babaseun Van Coller Ek is in Malmesbury gebore en soek na my biol. moeder.

 

1982/12/03 Chantelle of Chantal Koen Sy is in die Grootte Schuur Hospitaal in Kaapstad gebore en soek na haar biol. moeder.
1982/12/09 Lesley Dippenaar Sy is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. moeder.
1982/12/14 Lee Light

OPGESPOOR

Lee is in Kemptonpark gebore. Sy biol. ma soek na hom.
 

 

   
1983    
1983/01/?? Babadogter Beckers Sy is in Pretoria gebore. Haar biol. familie soek na haar.
1983/01/01 Rudi Oosthuizen Ek is in die Tygerberg Hospitaal gebore in Kaapstad en is opsoek na my biol. moeder.
1983/01/11 Frances Sanderson

OPGESPOOR

Ek is in Durban gebore en soek na my biol. moeder.
1983/01/15 Elizabeth Groenewald Ek  is opsoek na my biol. moeder en wil haar graag ontmoet.
1983/01/17 Baby daughter Thompson?? She was born in Port-Elizabeth and is searching for her birth mother.
1983/01/17 Elna Maritz Elna is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1983/01/24 Catherine Venter

OPGESPOOR

Catherine was born in the Tygerberg Hospital and she is searching for her birth mother.
1983/01/25 Natalie Van der Walt Ek is in Bellville gebore. Ek is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en soek na my biol. moeder.
1983/01/27 Jacques Van Staden Biologiese moeder soek na hierdie seun van haar wat in OosLondon gebore is.
1983/01/27 Susan Meyer / Kruger Ek is opsoek na my biol. moeder Christina  wat in 1963 gebore is.
1983/01/27 Christine Grobler

OPGESPOOR

Ek is in Bloemfontein gebore en soek na my biol. moeder.
1983/02/10 Jeanette Schneider Sy is vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1983/04/01 Chris & Chantel Jonas

TWEELING

Ons is in Elsiesrivier gebore en is opsoek na ons biol. moeder.
1983/04/04 Francois Fritz

OPGESPOOR

Ek is in Mowbray gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en is opsoek na my biol. moeder.
1983/04/14 Robert Sharp Robert was born in Pretoria. He is searching for his birth mother.
1983/04/15 Henk Goosen Henk is in Pretoria gebore en soek na sy biol. moeder.
1983/04/16 Tritia Gerber

OPGESPOOR

Tritia is in Mowbray gebore en soek na haar biol. ouers.
1983/04/21 Chantelle Hood

OPGESPOOR

Sy is in Johannesburg gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.
1983/05/01 Monica Labuschagne Ek is gebore in die JG Strydom hospitaal en in Roodepoort aangeneem.  Ek soek na my biol. moeder.
1983/05/05 Cornelus Hendrik Kruger Hy is in Pretoria gebore en sy biol. moeder en familie soek na hom.
1983/05/17 Cindy Bezuidenhoudt

OPGESPOOR

Ek is in Johannesburg gebore en is opsoek na my biol. moeder.
1983/05/26 Jacques Schoeman Jacques is in Kaapstad gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1983/06/11 Mary Schloesser

OPGESPOOR

I was born in Uitenhaag and I am searching for my birth mother.
1983/06/12 Laurenz Gudmanz

TRACED

Laurenz was born in Queenstown and is searching for his birth mother.
1983/06/27 Jacques Van der Watt Jacques is in Pretoria gebore en is opsoek na sy biol. ma.
1983/06/27 Graeme Brown I was born at the Lady Chancellor and I am searching for my birth mother.
1983/08/30 Joseph Cerrit Van der Merwe Ek is opsoek na my biologiese moeder.
1983/08/30 Edward John Viljoen He was born in Durban and his birth mother is searching for him.
1983/09/04 Karien Human

OPGESPOOR

Ek is in Johannesburg gebore en soek na my moeder.
1983/09/30 Gertrude Burls

OPGESPOOR

Ek is in Mowbray gebore en soek na my biol. moeder
1983/10/14 Karien Meiring Biologiese moeder soek na hierdie dogter van haar wat in die Paarl gebore is.
1983/11/16 Zonika Coetzee Zonika is in Braamfontein gebore en soek na haar moeder.
1983/11/16 Natalie Theresa Stanley Natalie is in Mowbray gebore en soek na haar biol. ma

 

1983/12/08 Elisa Van Eck Elisa is in Port-Elizabeth gebore.  Haar biol. ma soek na haar.
1983/12/01 Lo-Ann Groenewald

OPGESPOOR

Sy is in Mowbray gebore en soek na haar biol. moeder.
1983/12/15 Darren Menge Darren was born in Durban. His birth mother is searching for him.
1983/12/15 Charlotte Elaine Botha Charlotte is in Benoni gebore en soek na haar biol. moeder.
1983/12/20 Marina Scholtz Ek is in Port-Elizabeth gebore en soek na my biol. moeder.
1983/12/20 Eugene Saville Eugene was born in Mowbray.  He is searching for his birth mother.
1983/12/21 Jaco Jansen Jaco is in Pretoria gebore en soek na sy biol. Moeder.
1983/12/23

 

Ilse Van der Westhuizen

OPGESPOOR

Biol. ma soek haar dogter wat uit die Magdalena Tehuis aangeneem is.
1983/12/28 Charleen La Vita Ek is in Pretoria gebore en soek my ma.
     
1984    
1984/01/13 Theresa Viljoen Sy is in die Tygerberg Hospitaal gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Ek soek na hierdie dame.
1984/02/09 Dirk Jacobus Van der Walt Hy is in Pretoria gebore.  Sy biol. moeder soek na hom.
1984/02/24 Keenan/Keanan Smith Hy is in Pretoria-Noord gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1984/03/05 Estelle Lategan

OPGESPOOR

Estelle is in Bellville gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1984/03/14 Ronald Rosslee Ronald is in Bloemfontein gebore, sy biol. ma soek na hom.
1984/04/01 Janie Jansen Van Vuuren

OPGESPOOR

Ek is in Pretoria gebore en is opsoek na my biol. moeder.
1984/04/11 Bernice Van der Merwe

OPGESPOOR

Sy is opsoek na haar biol. moeder.
1984/05/17 Babadogter Hefer Sy is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1984/06/18 Hermie Botha (dogter) Sy is in Pretoria gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1984/06/21 Brent Krige Brent is in Mowbray gebore. Sy biol. vader soek na hom.
1984/07/03 Jana Landman Jana is in Uitenhaag gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.
1984/07/24 Edmund Nel Ek is opsoek na my biol. moeder.
1984/07/25 Gerrit Kairuz Hierdie baba is in Johannesburg gebore. Ek soek na sy aanneem ouers.
1984/07/25 Babaseun Van Maarleveld ?? Hierdie baba is in Johannesburg gebore. Sy biol. ma soek na hom.
1984/08/01 Janko Junius

OPGESPOOR

Janko is in Bloemfontein gebore. Sy suster en ouma soek na hom.
1984/08/10 Lee Reid Lee is in Pretoria gebore en is opsoek na biol. moeder.
1984/09/01 Carel Jacobus Phillipus Kruger Biol. Ma en suster soek na Carel. Hy is in Pretoria gebore.
1984/09/03 Timmie De Wet

OPGESPOOR

Ek is in die Tygerberg Hosp. gebore en soek na my biol. moeder.
1984/09/30 Twaney Van Niekerk

OPGESPOOR

Twaney is in Bloemfontein gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1984/10/26 Robert Ol dreive Ek is in Durban gebore en soek na my biol. moeder.
1984/11/20

 

Shayden Postumus ? Hierdie seun is in Johannesburg gebore. Sy biol. familie soek na hom.
1984/11/23 Tineke Erasmus Tineke is geb. In Johonnesburg. Ek soek na haar.
1984/12/07 Nikki-Lee Shannon Bresler Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar wat in die Evander Hospitaal gebore is.

 

1984/12/15 Darren Menge

OPGESPOOR

Darren was born in Durban. His birth mother is searching for him.
1984/12/24 Wouter Mars

OPGESPOOR

Wouter is in die Paarl gebore, sy biol. familie soek na hom.
1984/12/30 Marius Booysen

OPGESPOOR

Biol. moeder soek na hierdie seun van haar wat in Mowbray gebore is en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem is.
     
     
1985    
1985/01/01 Anton Myburgh Ek is in Durban gebore en is opsoek na my biologiese moeder.

 

1985/01/05 Anita of Nita Fourie Sy is in Durban gebore, haar biol. ma soek na haar.
1985/01/10 Chanelle Broodryk

OPGESPOOR

Ek is in Oudtshoorn gebore en is opsoek na my biologiese moeder.
1985/01/14 Fanie Bantjes

OPGESPOOR

Fanie is in Johannesburg gebore en soek na sy biol. moeder.
1985/02/11 Jacques Saaiman Jacques is in Johannesburg gebore. Sy biol.moeder soek na hom.
1985/02/12 Fabian Darren Tait of Sprake Fabian is in Pretoria gebore. Sy biol. ouers soek na hom.
1985/02/13 Catherine Storey ? Catheringe is vanuit die Princess Alice Adoption Centre in Johannesburg aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1985/03/22 Susan Erasmus Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar.
1985/04/03 Leigh-Anne Meiring Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1985/04/22 Babadogter Ek weet nognie my naam en van voor ek aangeneem is nie, ek is in die Algemene Hospitaal in Johannesburg gebore en vanuit die Catholic Womens League aangeneem. Ek soek na my biol. moeder.
1985/04/27 Antoinette Zeelie Antoinette is in Port-Elizabeth gebore en soek na haar biol. moeder.
1985/05/01 Chantel Marais Chantel is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1985/05/15 Elizma Louw Elizma is in Parow gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.
1985/05/21 Leon Muller Leon is in Pretoria gebore en soek na sy biol. moeder.
1985/05/22 Susan Randall Susan is in Rustenburg gebore en soek na haar biol. moeder.
1985/06/05 Christo Neethling

OPGESPOOR

Seun is in Johannesburg gebore. Biol. ma soek na hom.
1985/06/06 Annrine May Meldau Sy is in Pretoria gebore en soek na haar biol. Ouers.
1985/06/17 Wilbur Wesley Lombard Wilbur was born and adopted in Claremont, his birth mother is searching for him.
1985/06/24 Ursela Ettwein Sy is in Durban gebore, haar biol. moeder soek na haar.
1985/07/02 Suanita Visagie Suanita is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1985/07/18 Louise Kuhn Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1985/07/21 Damian Cameron Joel Hadden Damian was born in Durban.  I am urgently searching for his adoptive parents or himself.

 

1985/07/22 Anton Ochse Anton is in Port-Elizabeth gebore en soek na sy biol. moeder.
1985/08/13 Chantelle Calitz

OPGESPOOR

Chantel is in die Oos-Rand gebore en soek na haar biol. moeder.
1985/08/22 Dwayne Crookes Ek soek na my biol. moeder.
1985/09/25 Craig Turner

OPGESPOOR BINNE 1 DAG

Craig was born in Port-Elizabeth. He is searching for his birth mother.
1985/10/16 Tercia Groenewald Ek is opsoek na my biologiese moeder. Ek is in Boksburg gebore.
1985/11/27 Jacquiline Liebenberg Jacquiline is in Edenvale gebore in Johannesburg en soek na haar biol. moeder.
1985/12/09 Leon Van Rooyen Leon is in Pretoria gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1985/12/18 Toby Du Toit Toby is in Johannesburg gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1986    
1986/01/16 Karen Oosthuizen Karen is in Pretoria gebore, haar biol. ma en broer soek na haar.
1986/02/14 Christopher Jacobs

Albei biol. ouers

OPGESPOOR

Christopher is in Johannesburg gebore en vanuit die Uitkoms Tehuis aangeneem. Ek soek na hom.
1986/02/16 Jenny Willows Jenny was born in East London and her birth mother is searching for her
1986/02/28 Steve Scholtz

OPGESPOOR

Biol. moeder soek na hierdie seun van haar wat in Pretoria gebore is.
1986/03/15 Geraldine Swart

OPGESPOOR

Hierdie baba is in Bloemfontein gebore. Haar biol. vader se familie soek na haar.
1986/03/16 Allan Kerby Allan was born in Johannesburg – his birth father is searching for him.
1986/03/23 Colin Venter Colin is in Pretoria gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1986/03/24 Molishka Cronje Molishka is in Roodepoort gebore. Haar biol. moeder soek na haar.

 

1986/03/24 Louise Kruger

OPGESPOOR

Ek is opsoek na my biologiese moeder en wil haar graag ontmoet.
1986/4/18 Daniella of Baba Woods Daniella is in Pretoria gebore en haar biol. moeder soek na haar
1986/04/21 Anita Viljoen Anita is in Pretoria gebore.  Haar biol. familie soek na haar.
1986/04/28 Jason Wagner I was born in Port-Elizabeth and I am searching for my birth mother.
1986/05/02 Thomas Hendrik Rademan Hy is in Durban gebore. Sy biol. ma soek na hom.
1986/05/11 Tracey Taljard

OPGESPOOR

Ek is in Durban gebore en soek na my biol. moeder.
1986/05/22 Scheugnet Van der Colf

OPGESPOOR

Ek is in Pretoria gebore en is opsoek na my biol.moeder.
1986/06/05 Stanley Barnard

OPGESPOOR

Stanley is in Bloemfontein gebore. Sy biol.moeder soek na hom.
1986/06/28 Sophie Jane Hunt I was born in Mowbray and I am searching for my birth mother.

 

 

 

1986/06/29 Mariska Coetzee Ek is vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem en soek na my biol. vader.
1986/07/19 Roelien Strydom Roeline is in Krugersdorp gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1986/07/21 Lucrecia Joubert

OPGESPOOR

Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder
1986/07/25 Bianca Jansen Van Rensburg Bianca is in Mowbray gebore en soek na haar biol. moeder.
1986/07/29 Maddie Boshoff Maddie is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1986/08/03 Charlene Beukes Sy is gebore in Ladysmith Natal en soek na haar biol. moeder.
1986/08/12 Maree Brousse De Gersigny Ek is in Durban gebore en soek na my biol. moeder.
1986/08/14 Stephen Hoffman Biol. moeder is opsoek na hierdie seun van haar wat vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem is.
1986/08/18 Aneke Oosthuysen Aneke is in Port-Elizabeth gebore. Sy soek na haar moeder.
1986/09/14 Rosa Kloppers Rosa is in Johannesburg gebore en soek na haar moeder.

 

1986/10/11 Tania Prinsloo Ek is opsoek na my biol. moeder. Ek is vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem.
1986/10/13 Chanel Willemse Chanel is in Pretoria gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.

 

1986/10/28 Reberto Michael Scipione Ek soek na die biol. moeder van hierdie aangenomene.

 

 

 

1986/11/15 Helena Taljaard Helena is in Virginia gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1986/11/19 Wendy Monice swanepoel

OPGESPOOR

Biol. moeder is opsoek na hierdie dogter van haar wat in Pretoria gebore is.
1986/11/20 of 21 Wiehann Sadie Wiehann is in die Tygerberg Hospitaal gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1986/11/27 Andre Burger

OPGESPOOR

I was born in Durban at the Addington Hospital and I am searching for my birth mother.
1986/12/08 Talita Greeff

OPGESPOOR

Sy is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Haar biologiese moeder soek na haar.
1986/12/15 Baba Helena Taljaard? Sy is in Virginia gebore, haar biol. moeder soek na haar.
1986/12/16 Baba dogter Biol. moeder is opsoek na hierdie dogter van haar wat in Louis Trichardt gebore is. Aanneming is privaat gedoen.
1986/12/27 Riaan Dewald Pienaar Riaan is opsoek na sy biol. moeder, broers en suster.
     
1987    
     
1987/01/09 Priscilla Pinkie Mavimbela Pricilla is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. ma.
1987/01/15 Kyle David Eason

OPGESPOOR

I was born in Pretoria and I am searching for my birth mother.
1987/01/22

 

 

Charmaine Theron Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar.
1987/01/25 Victor John Munro Hy is in Pretoria gebore en soek na sy biol. Moeder.
1987/02/08 Byron Galt He was born in Pretoria and his birth mother is searching for him.
1987/02/25 Cornelius Kruger Hy soek na sy biol. moeder.
1987/02/27  Baby boy He was born in Addington Hosp. Durban and he is searching for his birth mom who had 2 other children before him.
1987/03/27 Nico Marais Ek is in Stellenbosch gebore en soek na my biol. moeder.

 

1987/04/04 Daniel Clayton Biol. moeder soek na hierdie seun van haar wat in Durban gebore is.
1987/04/19 Sonya Mathysen Sonya is in die Ontdekkers Hosp. in Roodepoort gebore en haar biol. moeder soek na haar.

 

1987/06/23 Tiaan Stewart Hy is in Klerksdorp gebore en soek na sy biol. moeder.
1987/06/29 Maria Virginia Pohl Ek is in Johannesburg gebore en soek na my biol. moeder en haar ander dogter wat ouer is as ek.
1987/07/20 Marcella De Winter Marcella was born in Durban – her birth mother is searching for her.
1987/07/25 Chantelle Stassen Sy is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem.  Haar biol. moeder soek na haar.
1987/08/13 Gavin De Kock Biol. moeder soek na hierdie seun van haar wat in Pretoria gebore is.
1987/08/21 Alet Kruger Ek is opsoek na my biol. moeder.

Ek is in Bloemfontein gebore.

1987/09/02 Ronel Fourie Ronel is in Pretoria gebore en soek na haar biol. ouers.
1987/09/07 Karin Smit Karin is in Mowbray gebore en soek na haar biol. moeder.
1987/10/06 De Wet Swart Hy is gebore in Carletonville. Sy biol. moeder soek na hom.
1987/10/22 Olga De Koker

OPGESPOOR

Olga is in die Tygerberg Hospitaal gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1987/11/06 Talitha Mollentze Biologiese moeder is opsoek na hierdie dogter van haar wat in Johannesburg gebore is. Sy is vanuit die Huis De La Rey aangeneem.
1987/11/17 Sean Dunn Sean is in die Vanderbijlpark hospitaal gebore en sy biol. moeder soek na hom.
 1988    
1988/01/01 Johan Barnard Johan is vanuit die Magdalena Tehuis in Mowbray aangeneem. Sy biol. moeder soek na hom.
1988/01/10 Angela Alida Coetzee Ek is in Vereeniging gebore en soek na my biologiese moeder.
1988/01/20 Christene Simpson Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar wat in die Edenvale Hospitaal gebore is.
1988/01/22 Warren (Michael) Kleynhans Warren is in Johannesburg gebore en vanuit die Princess Alice Adoption Centre aangeneem. Sy biol. moeder soek na hom.
1988/02/02 Marie Echo-Ann Hollander Marie is in Standerton gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1988/02/14 Jacques Oosthuyzen Ek is in Lydenburg gebore en is opsoek na my biol. moeder.
1988/02/23 Leney Jooste

OPGESPOOR

Leney is in Empangeni gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1988/03/13 Bianca Doney Du Plessis

OPGESPOOR

Bianca is in Pretoria gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1988/03/22 Madeleine Menanteau Du Plessis Sy is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1988/03/28 Jaca Van Dyk Hy is in Bloemfontein gebore.  Sy biol. moeder soek na hom.
1988/04/11 Andre Horn Andre is in Benoni gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1988/04/16 Francois Van Wyk Francois is in Roodepoort gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1988/05/10 Jacques Theunissen Jacques is in Pretoria gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1988/05/18 Marjaan Nel

OPGESPOOR

Ek is opsoek na my biol. moeder. Biol. ma was vanaf Potchefstroom afkomstig.
1988/05/24 Babaseun Vermaak Hy is in Rustenburg gebore en soek na sy biol. moeder.
1988/06/21 Jackie Badenhorst Hy is in Bloemfontein gebore en vanuit die Susanna Coetzee Tehuis aangeneem. Hy soek na sy biologiese moeder.
1988/06/28 Babaseun Pretorius Hierdie seun is in Bethal gebore, sy biol. ouers soek na hom
1988/07/06 Monique Abrahams Sy is in Welkom ? gebore en soek na haar biol. moeder.
1988/07/10 Elzette/Elzeth Lewis! Sy is in Vereeniging gebore, haar biol. familie soek na haar.
1988/07/15 William Marshall William was born in Pretoria.  His birth mother is searching for him.
1988/07/23 Michael Fourie Michael is in Pretoria gebore en soek na sy biol. Moeder.
1988/08/27 Leanie Liebenberg

OPGESPOOR

Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar.

 

1988/09/08 Shune Van Zyl Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1988/09/13 Tanya Janse Van Rensburg

OPGESPOOR

I was adopted from the Princess Alice Adoption Centre in Johannesburg. I am searching for my birth mother.
1988/11/08 Bianca Mey Bianca is in Bloemfontein gebore en soek na haar biol. moeder.
1988/11/22 Melinda Janse Van Rensburg

OPGESPOOR

Melinda is in Vanderbijlpark gebore. Haar biol. moeder soek na haar.

 

 

1988/11/28 Babadogter Morgan

OPGESPOOR

Sy is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. moeder.
1988/12/04 Divan Pienaar Ek is in Parys in die Vrystaat gebore en is opsoek na my biol. moeder.
1988/12/13 Allan McNaught Allan was born in Johannesburg. His birth mother is searching for him.
1988/12/25 Charlene Du Preez

OPGESPOOR

Ek is in Bloemfontein gebore en is opsoek na my biol. moeder.
     
1989    
1989/01/09 Albertus Wynand Van der Walt Hy is in Witbank gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1989/01/11 Jacques Lukas Swart Hy is in Ermelo gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1989/01/17 Marko Nienaber Biol. ma soek na hierdie seun van haar wat in Bloemfontein gebore is.
1989/04/01 Jeane Pierre De Bruyn

OPGESPOOR

Jeane Pierre soek na sy biol. moeder.
1989/04/02 Francis Bland She is searching for her birth mother.
1989/04/18 Michelle Kleynhans

OPGESPOOR

Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1989/04/30 Janine Labuschagne Biologiese pa soek na hierdie dogter van hom wat in Mowbray gebore is.
1989/05/08 Louise Laing Ek is in Bellville of Parow gebore en soek na my biol. moeder.

 

1989/05/09 Caryn Christina Mackay Caryn is opsoek na haar biol. moeder.
1989/05/21 Sunet Uys Sy soek na haar biol. moeder.
1989/05/26 Jandre Pieterse

OPGESPOOR

Hy is in Pretoria gebore, sy biol. moeder soek na hom.
1989/06/16 Babaseun Westraadt Familie soek na hierdie kind wat in Oudtshoorn gebore is.
1989/06/22 Olivia Steenkamp Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar wat in die Tygerberg Hospitaal gebore is.
1989/07/14 Sharne Coetzer Sy is in Pretoria gebore en haar biologiese moeder soek na haar.
1989/07/26 Jaco Swanepoel

OPGESPOOR

Biol. moeder soek na hierdie seun van haar wat in Pretoria gebore is.
1989/08/04 Ingrid Muller Biol. moeder soek na hierdie dogter van haar wat vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem is.
1989/08/08 Louise Laing Ek is in Bellville gebore en is opsoek na my moeder.
1989/08/15 Louis Johan Prinsloo Hy is in Caledon gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1989/09/11 Erica De Swart

OPGESPOOR

Erica was in Huis Andrew Murray in Wellington, haar biol. ma en broers soek na haar.
1989/09/18 Sarita Bruwer Sarita is in Bloemfontein gebore en soek na haar biol. ma.
1989/11/04 Jo-Ann Swart Ek is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en soek na my biol. moeder.
1989/12/08

 

Sean Van Rheede Ek is in Oudtshoorn gebore en is opsoek na my biologiese moeder.
     
1990    
1990/01/06 Matthew Stonehouse Matthew is in Pietersburg gebore en soek na sy biol. moeder.
1990/01/12 Keith Andrew Montgomery-Morrat Ek is in Knysna gebore en soek na my biol. moeder.
1990/02/01 Leana Van Deventer

OPGESPOOR

 Haar biol. moeder soek na haar. Sy is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem.
1990/02/02 Tamren Lee Burgess Ek is opsoek na my biologiese moeder.

 

1990/04/19 Jenny-Lee Herbst / Brink Biol. ma soek na hierdie dogter van haar. Kind is in Kempton Park gebore.
1990/04/20 Dorothea Michelle Kaus She was born in Durban and is searching for her birth mother.
1990/04/27 Johan Lukas Dawid Van Greunen Ek is opsoek na my biol. moeder.
1990/06/03 Baby boy Lovell? I am searching for my birth mother.
1990/06/12 Anthony Poezyn Anthony is in Nelspruit gebore. Sy biol. vader soek na hom.
1990/07/03

 

 

 

Shanna Jodie Palha Shanna was born in Johannesburg. Her birth mother is searching for her.
1990/07/14 Ryno Hendrikus Bouwer Ek is in Bethlehem gebore en soek na my biol. moeder.
1990/08/02 Jeanne-Marie Myburgh Sy is in Mowbray gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1990/08/18 Adele Swarts

OPGESPOOR

Sy is in Kaapstad gebore en soek na haar biol. moeder.
1990/08/23 Kyle Michael Newport Kyle was born in Durban. His birth mother is searching for him.
1990/08/29 Jean Otten

OPGESPOOR

Jean is in die Karl Bremer hospitaal gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.
1990/09/02 Chantelle Louise Breedt Chantelle kon dalk op 3/9 gebore wees. Sy is in Olifantshoek gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1990/09/12 Denzel Lint

OPGESPOOR

Denzel was born in Bellville and he is searching for his birth mother.
1990/09/22 Hanno D’Oliviera

OPGESPOOR

Ek is opsoek na my biol. moeder.
1990/10/09 Amanda Du Preez Ek is in Boksburg gebore en soek na my biol. moeder.
1990/11/20 Kay Berghoff

OPGESPOOR

Ek is in die Tygerberg Hospitaal in Kaapstad gebore en soek na my biol. ma. Ek weet nognie wat my naam en van voor aanneming was nie.
     
1991    
1991/01/10 Theresa Breytenbach

OPGESPOOR

Sy is in Johannesburg gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1991/01/20 Julian Terril Palha Julian was born in Johannesburg. His birth mother is searching for him.
1991/02/20 Pabello Dube Pabello was born in the Florence Nightingale Hospital in Hillbrow. Her birth mother is searching for her.
1991/03/01 Natalie Koekemoer Ek is in Johannesburg gebore en soek na my biol. moeder.

 

1991/03/21 Jeanmarie Le Roux Jeanmarie is in Vereeniging gebore en soek na haar biol. ma.
1991/03/27 Mandy Pretorius Mandy is in Oos-London gebore en soek na haar biol. moeder.
1991/04/03 Talita Cronjé

OPGESPOOR

Talita is in Johannesburg gebore. Haar biol. moeder soek na haar.

 

1991/04/18 Chris Cilliers

OPGESPOOR

Chris is in Pretoria gebore – sy biol. moeder soek na hom.
1991/04/18 William Tercs William is in King Williams Town gebore en soek na sy biol. moeder.
1991/05/24 Jacobie Botha

OPGESPOOR

Jacobie is in Pretoria gebore en haar biol. moeder soek na haar.
1991/05/27 Elizabeth Gibson Elizabeth is in Kemptonpark gebore en soek na haar biol. moeder.
1991/07/03 Lesley Senekal Ek soek na hierdie dogter wie in die Edenvale Hospitaal in Gauteng gebore is.
1991/07/06 Carmen Greeff

OPGESPOOR

Sy is in Johannesburg gebore.  Haar biol. ouers soek na haar.
1991/08/30 Jean-Jacques Du Toit Hy kon dalk op 31/8 geb. Gewees het in Pietersburg. Sy biol. ouers soek na hom.
1991/08/31 Dawnita Rosenthal

OPGESPOOR

Dawnita is in Johannesburg gebore en soek na haar biol. moeder.
1991/09/11 Anre (dogter) Thompson Sy is in Johannesburg gebore.  Haar biol. moeder soek na haar.
1991/10/16 Abigail Marais Abigail is in Oudtshoorn gebore, ek soek na haar biol. moeder.
1991/11/11 Anthony Van der Colff Anthony het ook ‘n suster Chantelle. Hulle biol. pa soek na albei van hulle

 

 

1991/11/14 Martin Deale

OPGESPOOR

Hy is in Potchefstroom gebore en soek na sy biol. moeder.
1991/11/26

 

Mageriet Hermann Sy is in Johannesburg gebore en haar biol. moeder soek na haar.

 

 

 

 

1992    
1992 Chantelle Van der Colf Ek soek na hierdie aangenome persoon
1992/02/03 William Jacobus Malan William is in gebore en soek na sy biol. ouers.
1992/02/16 Juanita Marais Juanita is in Mowbray gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Ek soek na haar biol. moeder.
1992/03/06 Margaretha Moller Margaretha is in Mowbray gebore en vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en haar biol. moeder soek na haar.
1992/04/05 Hope Christie I was born in Cape Town and I am searching for my birth mother.
1992/05/11 Edward Maritz Edward was born in Vanderbijlpark and is searching for his birth mother.
1992/06/04 Hendriena Moolman Ek is in Carolina gebroe en soek na my biol. moeder.
1992/06/20 Jean Marie Martins Ek is in Stanford gebore en soek na my biol. moeder.
1992/06/26 Sone Vanesse Engelbrecht Sone is in Pietersburg gebore. Haar biol. moeder soek na haar.
1992/07/13 Sven Langston Hy is in Johannesburg gebore. Sy biol. familie soek na hom.
1992/08/07 Lorissa Schafer Ek soek na hierdie kind se biol. moeder. Die baba is in Pretoria gebore.
1992/08/10 Marlene Van Zyl Aanneming is vanuit die Magdalena Tehuis gedoen. Ek is opsoek na haar biol. moeder.
1992/11/26

 

 

Amber Herbert Amber was born in Pietermaritzburg and she is searching for her birth mother.
1993    
1993/05/12 Steven Shane Steven is in die Somerset Hospitaal in Kaapstad gebore. Sy biol. moeder soek na hom.
1993/05/19 Amaris Coetzee

OPGESPOOR

Amaris is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem en soek na haar biol. moeder.

 

1993/06/09 Victor Goodman Victor is in Johannesburg gebore en sy biol. moeder soek na hom. Hy is vanuit die Princess Alice Adoption Centre aangeneem
1993/06/26 Marius Enslin

Found

05/09/2013

Marius was born in the Tygerberg Hospital and is searching for his birth mother.
1993/08/05 Jesica-Lee Van der Linden Biol. pa soek na haar.
1993/07/10 Mariska Leonard Mariska is vanuit die Magdalena Tehuis aangeneem. Haar biol. moeder soek na haar.
1993/11/29 Sebastian Christopher Anderson Hy is in Port-Elizabeth gebore en sy biol. moeder soek na hom.
1993/12/09 Storm Evelyn Kruger I was born in Vishoek and I am searching for my birth parents.
1993/12/21 Beverley Anne White

OPGESPOOR

Beverley is in die Oos-Kaap gebore en soek na haar biol. moeder.
1994    
1994/03/31 Jean-Pierre Nagel Hy is in Bellville gebore, sy biol. moeder soek na hom.

 

 

1994/06/07 Babaseun Combrink Ek is in Pretoria gebore en soek na my biol. moeder.
1994/06/18 Kay-Lee Swartz Sy is in Stellenbosch gebore en soek na haar biol. moeder.
1994/08/07 Winnie Thembisa Masina Winnie is in Worcester gebore en soek na haar biol. moeder.
1994/08/29 Desiree Du Preez Sy is in Pretoria gebore en soek na haar biol. moeder.
1994/09/13 Johan Oosthuizen Ek is in die Tygerberg Hospitaal gebore en soek na my biol. moeder.
     
1995    
1995/01/22 Monique Fouche Ek is in Sasolburg gebore en soek na my biologiese ouers.
1995/02/05 Pieter Prinsloo Pieter is in Middelburg gebore. Sy biol. ouers soek na hom.
1995/03/29 Carlien Schutte Sy is in New-Castle gebore en soek na haar biol. moeder.
1995/05/02 Simone Swanepoel Simone was born in Johannesburg – her birth mother is searching for her.
1995/06/15 Babaseun Reyneke

OPGESPOOR

Hierdie seun is in die Greys Hospitaal in Pietermaritzburg gebore.  Sy biologiese vader soek na hom.
1995/07/26 Carol Van den Berg Carol is opsoek na haar biol. moeder.
1995/08/04 Jochemus Johannes Helberg (JJ) Jochemus is in Richardsbaai gebore – ek soek na hom.
     
1996    
1996/11/15 Andre Burger Andre is in Durban gebore. Sy biol. ouers soek na hom.
     
.
site updated February 2016
visits/besoekers